Inskryf

ONS
SKOOL SE VISIE

Wat ons doen, doen ons vir ons kinders hier in Heeltyd Speeltyd Kleuterskool, vir ons self maar veral vir ons Hemelse Vader, omdat kinders so belangrik is vir Hom. Ons werk hier by Heeltyd Speeltyd is 'n liefdesdaad wat beslis nie aan enige iets behalwe die bevrediging wat jyself daaruit kry, gemeet kan word nie en daarom is ons die beste kleuterskool vir u kind in Centurion.

Wenke

VINNIGE
FEITE

Heeltyd Speeltyd Kleuterskool is in Centurion gelee.
Ons Kleuterskool is in 1996 gestig.
By Heeltyd Speeltyd lewe ons volgens Christelike waardes.
Heeltyd Speeltyd is 'n tweetalige kleuterskool.
Ons streef daarna om die beste kleuterskool in Centurion te wees.

Ons by Heeltyd Speeltyd kleuterskool wil graag soveel as moontlik inligting vir u as ouer bied op ons webtuiste maar skakel ons gerus indien u enige vrae het.

OUR
NOTICE BOARD

  • Belangrike datums

    Feb 2017  
      Do. 16 Gesins fotos
      Vr. 24 Skool se verjaarsdag - sandput geskenke
    Maa 2017  
      Vr. 3 Ope dag vir ouers
      Ma. 20 Skool gesluit
      Di. 21 Publieke vakansiedag
      Vr. 31 Groot skole sluit
    Apr 2017  
      Ma. 10 School photos 
      Vr. 14 Publieke vakansiedag
      Ma. 17 Publieke vakansiedag
      Di. 18 Groot skole heropen
      Do. 27 Publieke vakansiedag
      Vr. 28 Skool gesluit 
    Mei 2017  
      Ma. 1 Publieke vakansiedag
      Vr. 19  Hoedeparade - Tema: Insekte
    Jun 2017  
      Vr. 16 Publieke vakansiedag
      Vr. 30 Groot skole sluit
    Jul 2017  
      Ma. 24 Groot skole heropen 
      Vr. 28 Pajama partytjie 
    Aug 2017  
      Wo. 9 Publieke vakansiedag
    Sep 2017  
      Vr 15. Fancy dress - Plante en bome 
      Vr. 29 Konsert 
      Vr. 29 Groot skole sluit
    Okt 2017  
      Ma. 9 Groot skole heropen
      Vr. 20 Oupa en ouma dag
      Ma. 23

    Kalender fotos HTDT - boeties & susies

    Nov 2017  
      21 - 25 Eindjaarverslae word uitgedeel
    Des 2017  
      Wo. 7 Groot skole sluit
      Vr. 15 Skool sluit

Spreuke 10 vers 9 : Wie 'n reguit pad loop is 'n gelukkige mens, kronkelpaadjies bring jou in groot ellende.